You are here > Events
Events


Die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) het onlangs ’n nuwe oesbeskermingsafdeling
gestig wat hom in staat stel om ’n meer omvattende diens aan die landboubedryf te lewer.
Lise Roberts van RSG Landbou praat met Wiana Louw, algemene bestuurder van die SAGL, hieroor.
Luister nou na dié gesprek.

 https://agriorbit.com/sagl-gesels-oesbeskermingsafdeling/  










SAGL launches crop protection division



20 Year Celebration & Launch -
26 June 2017 
Download Video



GROOT PLAAS - TV ONDERHOUDE
 
 Onderhoud met:  Datum: Besprekingpunte:   Skakel na webtuiste:

 Wiana Louw

 5 Julie 2017 Agtergrond oor die SAGL en die opening
van die nuwe oesbeskermingslaboratorium 
https://agriorbit.com/kyk-5-julie-op-grootplaas/
 
Hannalien Meyer

 2 Augustus 2017 Wat mikotoksiene is en hoe produsente kan verseker
dat hulle graan aan nietoelaatbare vlakke van mikotoksiene voldoen 

https://agriorbit.com/kyk-2-augustus-op-grootplaas/   


 Jolanda Nortjé

 DV
16 Augustus 2017
Kwaliteitsontledings op koring
telersmonsters 
https://agriorbit.com/kyk-16-augustus-op-grootplaas/ 

 Cecilia Breedt

 DV
23 Augustus 2017
Oesbeskermingsafdeling - Verseker deurlopende
vooruitgang en volhoubaarheid in die graanbedryf 
https://agriorbit.com/kyk-23-augustus-op-grootplaas/